|
Varkensworst Met Aardappelpuree
Algemeen
Bereidingstijd: 30-60 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Afrikaanse keuken
Techniek:
Aantal personen:
Ingredienten: 450g varkworsies -
4 groot aartappels -
90ml afgeroomde melk -
100g cheddar kaas, gerasper
1 teelepel Engelse mostert
3 tafellepels chives(bieslook), gekap
Voorbereiding:
Bereidingswijze: 1. Mikrogolf die aartappels totdat dit sag is, sowat 15-20 minute. Sny in die lengte in die helfte deur en skep die middelste uit om ′n bootjie te vorm.
2. Mash en meng met die melk, kaas, mostert en chives. Skep terug in die aartappel bootjies. Plaas die aartappel bootjies op die warm rooster om bruin te word. Die aartappel behoort baie sag te word en byna te smelt. Indien die braairooster bedek is, sal die aartappel meer egalig bruin word.
3. Plaas die varkworsies intussen op die rooster en kook vir 10-12 minute. Draai die worsies gereeld. Maak seker die worsies is goed gaar.
4. Bedien die varkworsies en mash met ′n skyfie tamatie en chive slaai.
|
|
|